Welcome to everybody

Welkom

Welkom by my Geselsblad.

Hier sal jy bemoedigende boodskappies of Bybel versies of mooi boodskap smse kry om jou dag op te kikker.

Indien jy 'n mooi sms of boodskappie soek om vir iemand te stuur, is jy op die regte plek....

En o ja, as jy iets het wat ek nog nie het nie stuur dit vir my dan plaas ons dit.

Of as jy sommer net wil gesels doen ons dit ook..



Gesels saam my.
















Thursday, July 8, 2010

Perfeksi

God se standaard is absoluut perfeksie.

Jy gaan dit nie in 'n duisend leeftye bereik nie!

Genade is ons almal se enigste hoop.




Rom 8

Niks kan ons van Sy Liefde skei nie!

No comments:

Post a Comment