Welcome to everybody

Welkom

Welkom by my Geselsblad.

Hier sal jy bemoedigende boodskappies of Bybel versies of mooi boodskap smse kry om jou dag op te kikker.

Indien jy 'n mooi sms of boodskappie soek om vir iemand te stuur, is jy op die regte plek....

En o ja, as jy iets het wat ek nog nie het nie stuur dit vir my dan plaas ons dit.

Of as jy sommer net wil gesels doen ons dit ook..



Gesels saam my.
















Tuesday, July 6, 2010

Vriende

Vriende is daai onvergeetlike
mense wat maar altyd daar is vir mekaar.
Nie altyd by mekaar uitkom nie,
maar tog diep in jou binneste weet hul bestaan,
gee om en is lojaal en baie betroubaar.
Aan al my vriende wat hier lees,
Jou V R I E N D S K A P is kosbaar vir my.

No comments:

Post a Comment